Top Gehalte Sokkies in Mosselbaai en Hartenbos

Top gehalte Sokkies in Mosselbaai en Hartenbos

Top gehalte Sokkies in Mosselbaai en Hartenbos

Sokkie Verskaffer in Mosselbaai

Is jy met vakansie of woon jy in Mosselbaai of Hartenbos? Moenie die geleentheid laat verby gaan om jou top gehalte sokkies aan te skaf van die Die Sokkie Tannie nie. Die Sokkie Tannie is reeds vir die afgelope 30 jare een van die grootste verskaffers van sokkies en kouse in die Wes Kaap.

Vir die gerief van ons klante is ons beskikbaar in Mosselbaai sowel as in Hartenbos hierdie seisoen.

Besoek Die Sokkie Tannie by:

  • Hartenbos Gift Market, agter Salt and Copper in Hartenbos
    vanaf 23 Nov 2024 – 5 Jan 2025 | 09h00 – 18h00 daagliks (gesluit Kersdag)
  • Die Goods Shed in Blandstraat, Mosselbaai
    Daagliks Oop vanaf 14 Des 2024 | 09h00 – 18h00 daagliks (gesluit Kersdag)

Visit the Garden Route Business Directory for information on more businesses in the Garden Route as well as in the Klein Karoo.

The post Top Gehalte Sokkies in Mosselbaai en Hartenbos first appeared on Lalakoi Publishing Network.

Visit our Online Publications

Adsense

0 Comments